Skip to product information
1 of 1

Penguin Random House South Africa

Hoe Verklaar Jy Dit? #2

Hoe Verklaar Jy Dit? #2

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Quantity

In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat 'n Jerusalem-kriek of 'n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom 'n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.

View full details