Skip to product information
1 of 1

LAPA Publishers

Leer my lees met Tippie die olifant Vlak R: boek 1-10

Leer my lees met Tippie die olifant Vlak R: boek 1-10

Regular price R 399.00 ZAR
Regular price Sale price R 399.00 ZAR
Sale Sold out
Quantity

“Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Boeke in die Leer my lees Vlak R Boekstel: 1. Ek is Tippie 2. Tippie en ’n padda 3. Tippie, Buks en Frikkie 4. Tippie hop 5. Tippie soek sy beer 6. Tippie hou van pizza 7. Tippie wil gaan 8. Kyk Tippie! 9. Tippie lyk snaaks 10. Tippie help vir Frikkie”--

View full details