Skip to product information
1 of 1

Kwela Books

Ons skulde

Ons skulde

Regular price R 0.00 ZAR
Regular price Sale price R 0.00 ZAR
Sale Sold out
Quantity

"Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag 'n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester 'n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem? Met die spannende ontrafeling van 'n skrikwekkende raaisel word temas van skuld, straf, boetedoening en vergifnis ondersoek."--

View full details