Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau (Pty) Ltd

Skorpio

Skorpio

Regular price R 187.50 ZAR
Regular price Sale price R 187.50 ZAR
Sale Sold out
Quantity

"Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het ... was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind ..."--Publisher's description.

View full details