Skip to product information
1 of 1

LAPA Publishers

Tippie en die hen boek 2

Tippie en die hen boek 2

Regular price R 59.00 ZAR
Regular price Sale price R 59.00 ZAR
Sale Sold out
Quantity

"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!"--

View full details