1
/
of
1
Tafelberg Publishers Ltd
Wie Skrik vir Wortel Wolf?
Wie Skrik vir Wortel Wolf?
Regular price
R 99.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 99.00 ZAR
Quantity
Couldn't load pickup availability
Analytische annotatie: AFRIKAANS - Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!
Share
